‘Willie Aucamp moet ontslae raak van vrot appels’

Willie Aucamp.
Willie Aucamp. Foto: Getty Images.

Een van die eerste dinge wat Willie Aucamp as die nuwe mini­ster van landbou sal moet doen, is om ontslae te raak van amptenare wat die departement van landbou, landelike ontwikke­ling en grondhervorming verlam en selfs saboteer.

Só meen landbou-organisasies en bronne met wie Die Papier gepraat het nadat Aucamp deur Geordin Hill-Lewis, die DA-leier, aangewys is om John Steenhuisen, wat onder hewige kritiek vir veral sy hantering van bek-en-klouseer (BKS) deurgeloop het, as landbouminister te vervang.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos