Nuus
-
Trump beweeg oor Gasa, Netanyahu wik en weeg nog
Pres. Donald Trump van Amerika se vredesplan vir Gasa het uit die dood uit opgestaan en staan nou op ’n…
-
Wes-Kaapse boere haal steeds sand uit wingerde
Die Wes-Kaapse landbousektor het dit nog moeilik en boere is steeds besig met opruimingswerk nadat die oorstromings in Mei erge…
-
DA stel verkiesingsmanifes bekend
Die Demokratiese Alliansie (DA) het vandag sy manifes vir die 2026-munisipale verkiesing op die Mary Fitzgerald-plein in Newtown, Johannesburg, bekend…
-
Dispuut laat kwesbares in Danville vir 54 dae sonder krag
Vir 54 dae moes sowat 58 bejaardes en gestremde inwoners van die Kwaggaspoort Reddingsdaad-sentrum in Danville, Pretoria, sonder elektrisiteit leef…
-
Madlanga-kommissie: ’n week vol onthullings
Terwyl die getuienis voor die Madlanga-kommissie vrae laat ontstaan oor die optrede van senior polisiebeamptes, het die ondersoek homself ook…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 7 Augustus, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Verkiesingswedloop begin ná datum amptelik afgekondig
Die aftelling na Suid-Afrika se 2026-plaaslike regeringsverkiesing het Vrydag amptelik begin nadat die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake,…
-
Nadoodse ondersoek lei tot moordsaak in Sabie-tragedie
Die Mpumalanga-polisie ondersoek ’n moordsaak ná die dood van twee tieners by ’n vakansieverblyf naby Sabie vroeër die week. Die…
-
Geregtelike doodsondersoek ná student se skielike dood
’n Jong man van die Noord-Kaap is Maandagaand (3 Augustus) na ’n raakrugbywedstryd in die Paarl oorlede. Paul Klaasen (18)…
-
Skolerugby: ‘ ’n Ongesonde obsessie’
Dis nie net meer spanne wat mekaar op die rugbyveld pak nie. Die afgelope naweek was daar weer ’n geval…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








