Nuus
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 2 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
SOE ontbloot diepgewortelde verval in VS-beursskema
Die Spesiale Ondersoekeenheid (SOE) het blootgelê wat hy beskryf as ’n “morele mislukking” en ’n “ineenstorting van burgerlike plig” binne…
-
Vioolsdrift-moordverhoor begin weer Maandag in hof in Springbok
Die verhoor van Japie Claassens (61) van Vioolsdrift in die Noord-Kaap, wat tereg staan op twee aanklagte van moord en…
-
DA-burgemeesterskandidaat vir Ekurhuleni: ‘Niemand behoort bo die reg te wees nie’
Khathutshelo Rasilingwane, die DA se burgemeesterskandidaat vir Ekurhuleni, sê belastingbetalers behoort bekommerd te wees oor die bewerings rondom voormalige stadsbestuurder…
-
Rooftog by selfoonwinkel amper soos Wilde Weste-fliek
Dit was Maandagoggend soos ’n toneel uit ’n Wilde Weste-aksiefliek wat afspeel in Lady Greystraat in die Paarl toe vyf…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 1 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Voormalige DA-LP, Liam Jacobs, wat verlede jaar by die PA aangesluit het, keer terug na die DA
Blou, toe groen, nou weer blou . . . Ja, Liam Jacobs het vanoggend vroeg regstreeks op sy Facebook-blad aangekondig…
-
VSA en Iran val mekaar aan midde-in onderhandelinge om die Midde-Ooste-oorlog te beëindig
Die Verenigde State en Iran het Maandag weer mekaar aangeval terwyl onderhandelinge tussen die twee partye nog nie ’n ooreenkoms…
-
Joe ‘Ferrari’ Sibanyoni laat vaar hofstryd teen arrestasielasbriewe
Die regsaksie van die Mpumalanga-taxibaas Joe “Ferrari” Sibanyoni teen sy arrestasie het amptelik tot ’n einde gekom nadat sy regspan…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








