Nuus
-
Weskus-dokumentêr oor mynbou oes louere in by internasionale filmfees
Die dokumentêr, Out of Mined, wat verlede week voor ’n volgepakte gehoor in Kaapstad sy première gehad het, het ’n…
-
30 Junie: ’n Rondomtalie van hoe dinge vroegoggend in die land verloop
30 Junie is die datum wat gestel is vir ongedokumenteerde immigrante om die land te verlaat en van die grootste…
-
-
Ernstige menseregteskendings teen burgerlikes vier hoogty in Mali
Beide jihadistegroepe, sowel as die Maliese weermag en sy Russiese bondgenote, het sedert die grootskaalse aanvalle in April wat die…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 Junie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Skieter, makker vas ná vyf sterf en verskeie in voorval beseer is
In een van Duitsland se dodelikste skietvoorvalle in jare is vyf mense Maandag by ’n jeugsorgfasiliteit in Duitsland doodgeskiet. Die…
-
Hongkong gereed om koloniale sekswette te wysig
Amptenare in Hongkong het voorgestel dat die stad se dekades oue wetgewing oor seksuele misdrywe, wat uit die Britse koloniale…
-
March and March – en die donker skaduwee van 2021 wat net nie wil verdwyn
Die skadu van die voormalige president Jacob Zuma hang oor die anti-immigrasie-beweging en sy voorste protagoniste in die aanloop tot…
-
Soektog na vermiste MH370 nog lank nie verby nie
Die soektog na die vermiste Malaysia Airlines-vlug MH370 sal met nog ’n jaar verleng word, het Maleisië Maandag aangekondig –…
-
30 Junie-betogings: Uitvoerders waarsku teen ernstige ontwrigting van handel
Exporters Western Cape het gewaarsku dat die beplande betogings op 30 Junie nie handelsroetes en sakebedrywighede mag ontwrig nie, en…
Brekende Nuus
-
Volgens ’n ontleding van data van EU-lidlande wat deur die Europese Kommissie gepubliseer is, het die gemiddelde dieselprys by vulstasies regoor die Europese Unie ’n rekordhoogte van 2,23 euro per liter bereik, wat neerkom op sowat $9,63 per Amerikaanse gelling
-
Familielede van sommige slagoffers wat tydens die massaskietery in KwaMakhutha in KZN dood is, ontken dat hul geliefdes by dwelmhandel betrokke was; 11 mense is Dinsdagaand dood en nog 3 beseer toe ’n groep mans met klapmusse en koeëlvaste baadjies op ’n huis in die woongebied losgebrand het, berig eNCA
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
7 mense is dood in ’n Russiese aanval op ’n plaas in die Charkif-streek in Oos-Oekraïne, het hul premier gesê, nadat ’n vlaag aanvalle regoor die land aangemeld is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









