Madlanga-kommissie
-
Mogotsi bly agter tralies, wil staat dagvaar oor ‘onregmatige arrestasie’
Die borgtogaansoek van die omstrede Noordwes-sakeman Brown Mogotsi, is tot volgende Maandag in die Johannesburg-landdroshof uitgestel. Mogotsi sê hy beplan…
-
Madlanga: Tot 18 polisielede al vervolg
Altesame 18 senior polisielede en wetsoepassingsbeamptes is in hegtenis geneem, geskors of aangekla sedert die Madlanga-kommissie van ondersoek in September…
-
Madlanga-kommissie: Dwelmroof en geheime getuies
Hierdie week se sittings vir die Madlanga-kommissie oor staatskaping, is aanvanklik oorheers deur die geheimsinnige “Getuie G”, ’n senior beampte…
-
Sleutelgetuienis ontvou terwyl Madlanga-kommissie finansieel knyp
Met sowat 100 dae van openbare verhore agter die rug, staan die Madlanga-kommissie by ’n belangrike mylpaal in die stryd…
-
Dramatiese verwikkelinge by Madlanga-kommissie
Die afgelope week se sitting van die Madlanga-kommissie is gekenmerk deur opspraakwekkende getuienis, nuwe inhegtenisnemings en toenemende politieke druk, terwyl…
-
‘Madlanga skep geleentheid om probleme op te los’
Die instelling van die Madlanga-kommissie oor korrupsie is ’n skokkende aantyging en ’n nasionale toets vir Suid-Afrika se regstelsel, sê…
-
Bewerings van tendermanipulering en bedrog: Dít wys Madlanga-kommissie kan werk
“Die Madlanga-kommissie kan wel ’n uitwerking op misdaad en ’n misdadige invloed op wetstoepassers en die regbank hê.” Só sê…
-
Bewerings by Madlanga lei tot TMPD-adjunkhoof se skorsing
Umashi Dhlamini, die adjunkhoof van die Tshwane-metropolisie (TMPD), is geskors nadat sy naam vandeesweek prominent opgeduik het in plofbare getuienis…
Brekende Nuus
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
15 mans van Sri Lanka se Moslem-minderheidsgemeenskap, wat skuldig bevind is aan die land se Paasbomaanvalle van 2019, gaan teen hul lewenslange tronkstrawwe sonder die moontlikheid van parool appelleer nadat die Colombo-hooggeregshof hulle gister ná ’n verhoor van 5 jaar gevonnis het
-
Die aantal bevestigde gevalle van a-pokke (Mpox) in SA het van 18 tot 22 gestyg, het die departement van gesondheid bevestig, met een van die nuwe gevalle wat ’n 47-jarige man van Kaapstad is wat vroeër vandeesmaand na Spanje gereis het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos





