lions
-
Voorseisoenseges vir Sharks en Bulls, maar alle SA spanne lyk gereed vir VRK
Die Sharks en Bulls het Vrydag as wenners uit hul onderskeie voorseisoense vriendskaplike wedstryde teen die Lions en Stormers getree.…
-
Rassie oor Lions se Krappie in Bok-beginspan: ‘Hy verdien ’n kans om te begin’
Springbok-afrigter Rassie Erasmus het verduidelik waarom hy bykans geen veranderinge aangebring het aan die span wat Saterdag in Baltimore teen…
-
Stormers veg vir oorlewing teen Leeus
Die Leeus en Stormers XXIII pak mekaar Vrydagmiddag in ’n belangrike Curriebeker-kragmeting by Ellis Park, met albei spanne wat broodnodige…
-
Lions so hittete eindelik koning van die All Blacks in SA, maar Kiwi’s bly onoorwonne
Dit was ’n dapper poging van die Lions, wat die All Blacks tot die einde toe laat werk het voordat…
-
Oud-Bok Jaque Fourie: Só kan die Bokke balbesit behou
Lions-verdedigingsafrigter en voormalige Springbok-legende Jaque Fourie het sy insigte gedeel oor die verdedigingsaspekte van die eerste Bok-toets in die Greatest…
-
Vir SA! Sterk Lions-span sal Kiwi’s se Mo’unga en kie móét lak
Dit is beslis ’n sterk Lions-span wat Dinsdagaand teen die All Blacks by 10bet Ellispark sal uitdraf. Groot name soos…
-
Griekwas stuit Leeus in Kimberley
Die Griekwas het hul goeie rekord teen die Leeus voortgesit met ’n 31-19-oorwinning Saterdagmiddag in Kimberley in die vierde ronde…
-
Oom Rugby: Tony Brown die meesterbrein agter Horn op losskakel
As jy na Rassie Erasmus oor die keuse van Quan Horn op losskakel luister, het dit vinnig duidelik geword dat…
-
Lions teen Leinster: Dís Die Papier se speler van die wedstryd
Ons SA speler van die wedstryd is Jacques Nienaber. Hoewel hy beslis ’n Suid-Afrikaner is, was hy nie tegnies op…
Brekende Nuus
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









