kykNET
-
‘Boer soek ’n vrou’: Hoe drasties gaan die romantiese skille van die oë begin val?
“Wanneer jy jou mens vind, verweef twee wêrelde – twee lewens – elk met hul eie families en vriende. Om…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Is daar dalk saadjies van liefde wat besig is om te ontkiem?
“Vir twee harte om mekaar te vind, moet daar so min as moontlik onbeantwoorde vrae tussen die boer en sy…
-
Skokke, geheime en verraad vier hooggety in ‘Suidooster’ in September
“Dis heerlike lente, die winter’s verby,” lui die bekende volksliedjie – en selfs die berge en klowe roep glo na…
-
Silwerskermfees: Swier en glans én talle wenners
Die kykNET Silwerskermfees is nou al vir 14 jaar ’n gesogte instelling wanneer daar oor die plaaslike filmbedryf gepraat word.…
-
Tien afsprake, net vyf plekke: Só het ‘Boer soek ’n vrou’ se boere gekies
Vyf minute is nie lank om ’n eerste indruk te maak nie. Tog was dit al die tyd wat die…
-
‘’Kwêla’ Dorp van die Jaar: En die wendorp is . . . ’n lékker dorp!
As jy wil hê almal van die Kaap tot in die noorde van Namibië moet brand om jou dorp te…
-
Stormagtige tye wag op ‘Suidooster’-kykers
’n Yskoue front van drama tref Suidooster in Julie met die een storm na die ander wat Ruiterbosch, die fiktiewe…
Brekende Nuus
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
-
Die uitvoerende hoof van Ysland se laaste aktiewe walvisjagmaatskappy het gesê hy sal die regering hof toe vat indien ’n verbod op walvisjag ingestel word; Ysland is een van slegs 3 lande wêreldwyd wat steeds op walvisse jag, ’n praktyk wat skerp kritiek van diereregtegroepe ontlok
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos






