johannesburg
-
Transnet terug in die swart met R4,6 miljard se wins
Transnet het vir die finansiële jaar tot einde Maart vanjaar ’n wins van R4,6 miljard aangeteken – die staatsbeheerde logistiekgroep…
-
DA stel verkiesingsmanifes bekend
Die Demokratiese Alliansie (DA) het vandag sy manifes vir die 2026-munisipale verkiesing op die Mary Fitzgerald-plein in Newtown, Johannesburg, bekend…
-
Jhb se skuld aan Eskom groei met nóg R30 miljoen
Die Johannesburg-metro belowe hy hou aan om sy kragskuld af te betaal, maar Eskom het vandeesweek aan Die Papier gesê…
-
Waterprobleme in Gauteng: ‘Geen plan, geen teikens, geen vertroue’
Die presidensie sê ’n nasionale waterkrisiskomitee en ’n nasionale wateraksieplan is al opgestel, maar dit beteken nog min vir dorpe…
-
Cleveland-massaskietery kan met onwettige mynbou verband hou
Die polisie ondersoek of die massaskietery wat Dinsdagaand in Cleveland, Johannesburg, 12 mense dood gelaat het, verband hou met kompetisie…
-
1ste hofsaak van ‘olifante’ teen staat binnekort in die Pta.-hooggeregshof aangehoor
’n Geskiedkundige toetssaak begin op 19 Mei in die hooggeregshof in Pretoria wanneer twee omgewingsorganisasies en ’n Khoisan-leier ’n aansoek…
-
KYK: Helen Zille roei deur stormwater om weer diensleweringskwessies uit te wys
Fiksheid is blykbaar baie belangrik vir die DA se Helen Zille. Vandat sy teruggetrek het Johannesburg toe om die DA…
-
KYK: Helen Zille, DA-kandidaat in Jhb., oefen haar swem- én kwinkslae in ‘slaggat-swembad’
Kompleet met pienk swemkeps, groot heldergeel swembril en duikpak oefen DA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg, Helen Zille, in ’n massiewe…
-
Dean, Jon kan veg vir titel by SA se eerste LIV Gholf-toernooi
As jy volgens spelpeil moet gaan hoef jy nie juis verder te kyk as die Spanjaard Jon Rahm en die…
-
Rolbal-toernooi lok land se allerbestes
Vanjaar se interdistrikte-rolbaltoernooi, wat die beste spelers van oor die land heen lok, is volgens Rolbal Suid-Afrika se president, David…
Brekende Nuus
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
15 mans van Sri Lanka se Moslem-minderheidsgemeenskap, wat skuldig bevind is aan die land se Paasbomaanvalle van 2019, gaan teen hul lewenslange tronkstrawwe sonder die moontlikheid van parool appelleer nadat die Colombo-hooggeregshof hulle gister ná ’n verhoor van 5 jaar gevonnis het
-
Die aantal bevestigde gevalle van a-pokke (Mpox) in SA het van 18 tot 22 gestyg, het die departement van gesondheid bevestig, met een van die nuwe gevalle wat ’n 47-jarige man van Kaapstad is wat vroeër vandeesmaand na Spanje gereis het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









