Subsidies sloer: ‘Dit voel of ons bedel’

Die Kinderfonds.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Skole, kinderhuise en organisasies wat haweloses en slagoffers van geslagsgeweld in Gauteng bystaan, wag steeds op subsidies waarop hulle staatmaak om noodsaaklike dienste te lewer.

Langer as drie maande ná die begin van die huidige boekjaar is talle nieregeringsorganisasies (NRO’s) en skole steeds onseker oor finansiering, poste wat gevul of besnoei moet word en hoe hulle met karige finansiering na kwesbare mense moet omsien.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos