SA Beker: Heyneke Meyer se Arenda vlieg hoog

Auliegh Arendse van die Boland Kavaliers word gelak deur die SWD Arende se Gideon van Wyk. Marlyn Williams (Kavaliers) en Tiaan Fourie (regs) is reg om te ondersteun.
Auliegh Arendse van die Boland Kavaliers word gelak deur die SWD Arende se Gideon van Wyk. Marlyn Williams (Kavaliers) en Tiaan Fourie (regs) is reg om te ondersteun. Foto: Ruan Lamprecht.

Die invloed van die voormalige Springbok-afrigter Heyneke Meyer speel reeds ’n groot rol by die SWD Arende wat die verlede naweek in die vierde ronde van die SA Beker in George met die Boland Kavaliers 33-24 afgereken het.

Meyer, wat aan die begin van die seisoen as afrigter by die SWD oorgeneem het, het ’n merkbare verskil gemaak.

Die kompetisie hervat op 11 April wanneer die Valke in Kempton Park teen die SWD Arende speel.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos