Padel se bestes eersdaags hier

Speler Warren Kuhn. Foto: Verskaf.
Speler Warren Kuhn.

Enkele dae ná die aankondiging dat Suid-Afrika vir die eerste keer ooit die wêreld se voorste Premier Padel-toernooi gaan aanbied, was daar nóg goeie nuus.

Dit is aangekondig dat dié toernooi van ’n P2- na ’n P1-vlak, die hoogste in dié sport, verhoog is.

Die SunBet-arena in Pretoria sal die voorste spelers ter wêreld van 26 Julie tot 2 Augustus verwelkom by ’n toernooi wat nou deel van die Qatar Airways Premier Padel-toer is.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos