Midde-Ooste-Oorlog se einde positief vir landbou

Vaartuie in die Straat van Hormoes, naby die kusstad Khasab in Oman se noordelike Musandam-skier­eiland. Foto: AFP.
Vaartuie in die Straat van Hormoes, naby die kusstad Khasab in Oman se noordelike Musandam-skier­eiland. Foto: AFP

Die opening van die Straat van Hormoes sal landbou se insetkoste verlig en landbou-uitvoere ondersteun, sê Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom by die landbousakekamer Agbiz.

Sihlobo se kommentaar kom nadat Amerika en Iran bekendgemaak het dat hulle Vrydag ’n ooreenkoms gaan onderteken om die oorlog te beëindig.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos