Wandile Sihlobo
-
Israel versus Hezbollah: Só raak dit die landbousektor én jou sak
Israel gaan nie ophou oorlog voer teen Hezbollah, die Iran-gesteunde groep in Libanon nie, en Iran gaan nie toestem tot…
-
Midde-Ooste-Oorlog se einde positief vir landbou
Die opening van die Straat van Hormoes sal landbou se insetkoste verlig en landbou-uitvoere ondersteun, sê Wandile Sihlobo, landbou-ekonoom by…
-
SA onder 60 lande wat met ’n nuwe Amerikaanse invoertarief van 12,5% belas kan word
Suid-Afrika kan dalk Amerikaanse invoertariewe van 12,5% in die gesig staar, volgens ’n verslag deur die Amerikaanse handelsverteenwoordiger vandeesweek. Die…
-
Agbiz-hoofekonoom, Wandile Sihlobo: ‘Landbou is waar als begin’
Die staat gaan glo uiteindelik sy 2,5 miljoen hektaar landbougrond aan swart boere beskikbaar stel – ’n stap wat een…
-
Konflik in die Midde-Ooste: Boere suig aan agterste speen
Die konflik in die Midde-Ooste is slegte nuus vir Suid-Afrika se boere, sê Wandile Sihlobo, landbouekonoom en presidensiële gesant oor…
Brekende Nuus
-
Mpumalanga se taxibaas, Bafana Oupa Sindane, het ’n dringende aansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om sy getuienis voor die Madlanga-kommissie te keer, met Sindane wat na verwagting vandag voor die kommissie sou getuig, maar sy prokureur het bevestig dat die dringende aansoek reeds by die hof ingedien is
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
15 mans van Sri Lanka se Moslem-minderheidsgemeenskap, wat skuldig bevind is aan die land se Paasbomaanvalle van 2019, gaan teen hul lewenslange tronkstrawwe sonder die moontlikheid van parool appelleer nadat die Colombo-hooggeregshof hulle gister ná ’n verhoor van 5 jaar gevonnis het
-
Die aantal bevestigde gevalle van a-pokke (Mpox) in SA het van 18 tot 22 gestyg, het die departement van gesondheid bevestig, met een van die nuwe gevalle wat ’n 47-jarige man van Kaapstad is wat vroeër vandeesmaand na Spanje gereis het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




