Gayton McKenzie gaan Pacofs laat heropbou

Die sangeres Nádine met Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, in gesprek. Sy het die liedjie ‘Mannetjies Roux’ op sy versoek vir hom gesing.
Die sangeres Nádine met Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, in gesprek. Sy het die liedjie ‘Mannetjies Roux’ op sy versoek vir hom gesing.

Gayton McKenzie, die minister van sport, kuns en kultuur, sê hy het die Pacofs-raad in Bloemfontein in die pad gesteek en gaan Pacofs (Performing Arts Centre of the Free State) met sy kantoor by die Sand du Plessis-­teater, laat heropbou.

McKenzie het verlede Sater­dag by die Oorlogsmuseum vir die Boererepublieke ook oor Pacofs gepraat, waar hy die geleent­heidspreker op die 101ste herdenking van Afrikaans as ’n amptelike taal van Suid-Afrika was.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos