Die slaapparadoks: Waarom agt ure nie altyd genoeg is nie

Slaap.
Foto ter illustrasie: Adobe Stock.

Joelene Prinsloo (44), wat in die finansiële sektor in Pretoria werk, probeer alles reg doen. Sy slaap gereeld tussen agt en tien ure per nag, maar word byna elke oggend moeg wakker.

“Dit maak nie saak hoeveel ure ek slaap nie – ek voel steeds uitgeput,” vertel sy.

Vir Jayden Oosthuizen (23) van Alberton is die ervaring anders. Hy gee voorkeur aan agt ure se slaap en voel onmiddellik die verskil wanneer hy minder inkry.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos