City Power kan nou sy kragkar laai

Die elektriese voertuig-laaistasie by City Power se hoofkantoor in Booysens, Johannesburg.
Die elektriese voertuig-laaistasie by City Power se hoofkantoor in Booysens, Johannesburg.

Ná City Power se bekendstelling van sy eerste elektriese voertuig (EV)-laai­stasie, bly energie­kenners versigtig optimisties oor die lewensvatbaarheid daarvan.

Hoewel die EV-vereniging van Suid-Afrika saamstem dat die skuif nodig is, waarsku hulle dat die sukses daarvan heeltemal afhang van hoe doeltreffend die metroraad sy bestaande elektrisiteitsbeperkings bestuur.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos