Verskillende kategorieë? ‘Moord is moord’

Moord.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Die menseregte-waghond Amnestie Internasionaal se Suid-Afrikaanse arm het onlangs ’n aanlyn petisie van stapel gestuur waarin hulle vra dat vrouemoord as ’n aparte misdaad gekategoriseer word.

Verskeie burgerregte-orga­ni­sasies, landbou-unies en poli­tieke partye vra ook reeds jare dat plaasmoorde as ’n aparte misdaad en ’n prioriteitsmisdaad geklassifiseer moet word.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos