‘G’n lasbrief vir March and March se Jacinta, kie’

Jacinta Ngobese-Zuma tydens 'n optog teen onwettige immigrasie in April in Johannesburg.
Jacinta Ngobese-Zuma tydens ’n optog teen onwettige immigrasie in April in Johannesburg. Foto: Gallo Images

’n “Is, is nie”-woordewisseling het Donderdag tussen die ­organisasie March and March en vervolgingsowerhede losgebars oor bewerings dat lasbriewe vir Jacinta Nogobese-Zuma, die ­leier van die beweging, en ­Xolani Zuma, haar man uitgereik is.

Volgens Sandile Dube, die nasionale woordvoerder van March and March, het wetstoepassers, wat die beweging se werk ondersteun, aan hulle uitgelap ’n lasbrief is vir die egpaar se inhegtenisneming uitgereik. Volgens Dube glo sy organisasie die ANC sit daaragter.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos