Kyk watter verskil een week in die spotprentwêreld kan maak . . .

Mynderd Vosloo se spotprent in die jongste uitgawe van Die Papier.
Mynderd Vosloo se spotprent in die jongste uitgawe van Die Papier.

Ai, dis soms baie swaar om te besef watter verskil een enkele week in die spotprentwêreld kan maak.

In 25 September se koerant het Mynderd Vosloo só na die Bokke se kragmeting teen Australië gekyk:

In hierdie week se koerant, ná die Bokke 42-38 in Perth verloor het, lyk die spotprent nou so:

Dié sielkundige het omtrent sy hande vol, of hoe . . .


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos