Myn kry regte, al is daar g’n beslissing

Myn.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Inwoners van die Vaaldriehoek het onlangs met skok verneem die departement van water en sanitasie (DWS) het ’n waterlisensie aan Glubay Mining toegestaan.

Dié lisensie is vir twee ­reus­agtige oopgroefsteenkoolmyne naby woongebiede en twee riviere tussen Vereeniging en Meyerton in die Vaaldriehoek.

Die beoogde gebied van Glubay se myne, wat sowat 3 000 ha sal beslaan, is tussen die Rietspruit en Kliprivier geleë.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos