Die oorbevolking van Dunoon weens ’n tekort aan behuising is ’n ernstige saak en mense se pyn moenie gebruik word om politieke partye te bevorder nie.
Só sê Thembelani Ndabezimbi, ’n inwoner van dié township in Kaapstad.
Ndabezimbi is een van meer as 100 000 inwoners wat al jare lank in ’n oorbevolkte Dunoon bly.
- Lees die volledige artikel in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op novanews.co.za/diepapier of by Magzter.
