Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) moet nou wal gooi by die Mededingingskommissie oor beweerde mededingingsbeperkende optrede in die mark vir korporatiewe sportgasvryheid, losies en borgskappe.
Die kommissie ondersoek ’n klagte wat nuwe vrae laat ontstaan oor wie toegang tot winsgewende Springbok-gasvryheidsregte kry.
Siyabulela Makunga, ’n woordvoerder van die Mededingingskommissie, het bevestig die kommissie het die klagte reeds in Mei ontvang.
- Lees die volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op novanews.co.za/diepapier of by Magzter.
