Brugbouer Barend la Grange: ‘Kies kant, of lieg saam met Trump’

La Grange het wyle oud.pres. Kenneth Kaunda van Zambië twee keer besoek. Die besoek was in 2017.
La Grange het wyle oud.pres. Kenneth Kaunda van Zambië twee keer besoek. Die besoek was in 2017. Foto: Verskaf.

Met griep in die bed het Barend la Grange Dinsdag die telefoon beantwoord vir die onderhoud – dit nogal met ’n uitgawe van Die Papier om homself besig te hou, wys hy gou met ’n WhatsApp-foto.

Hy is bekend as brugbouer deur vredesgeprekke deur onder meer Dialoog vir Aksie, vir regruk-aksies in stukkende plattelandse dorpe en as ’n gereelde Afrika-reisiger.

Hy is ook meermale midde die oog van die storm van erger as robuuste aanlyn debatte en beledi­gings oor sy standpunt teen pres. Donald Trump van Amerika se “volksmoord”-aanspraak oor die lot van wit Afrikaners.­


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos