Blitse slyp reeds vir nuwe seisoen

Blitsbokke se Sebastiaan Jobb.
Blitsbokke se Sebastiaan Jobb. Foto: Getty Images.

Die Blitsbokke se voorbereiding het Woensdag reeds in alle erns vir die nuwe seisoen begin.

Die SVNS-reeks begin met die Doebai-toernooi op 28 en 29 November gevolg deur die Kaapstad-toernooi op 5 en 6 Desember.

Philip Snyman, hoofafrigter van die nasionale sewesspan, gaan poog om Suid-Afrika vir die derde agtereenvolgende keer as wêreldkampioen te kroon.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos