Meer as net ’n hond

Hond.
Foto: Adobe Stock.

Oor die jare op ’n plaas in die Waterberge was honde uit ’n veilig­heidsoogpunt ’n noodwendige noodsaaklikheid. Hulle was daardie ekstra oë en ore as deel van ’n veiligheidsnetwerk.

Maar ook nie net veiligheid nie. Met plase, soms afgeleë, dra honde ’n veel breër betekenis; hulle is bondgenote en vriende wat jou gebrek aan alledaagse sosialisering in jou geïsoleerde bestaan aanvul.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos