Fietsryers groet Velodrome in Bellville

Een laaste internasionale byeenkoms word vir die Bellville se Velodrome gereël. Foto: TrackcyclingSA

Aangesien die Velodrome in Bellville binnekort sy deure vir baanfietsry sluit, word ’n spesiale internasionale vaarwel­byeenkoms op Vrydag 13 November aangebied.

Dié Wes-Kaapse baanbyeenkoms sal boonop ook nog op die Saterdag én Sondag beslis word, waarna die gordyn op die laaste dag dat dié bekende gerief vir fietsry beskikbaar sal wees, finaal sal sak.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos