Gedrukte boeke in jong hande

Elizette Korf van Pretoria.
Elizette Korf van Pretoria. Foto: Verskaf.

TikTok, die platform wat bekend is weens kort video’s, speel ’n groot rol in die herlewing van gedrukte boeke. Jong lesers ontdek boeke aanlyn, maar verkies steeds om dit op papier te lees.

Gen Z (19 tot 29 jaar) en Millenniërs (30 tot 45 jaar) word dikwels as die eerste generasies beskou wat met digitale tegnologie grootgeword het.

Tog lyk dit of baie van hulle, wanneer dit by ontspanning kom, eerder na gedrukte boeke as e-boeke of Kindles gryp.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos