Gen Z
-
Gen Z sê genoeg is genoeg: Wys my die regte jy
Die dae van die perfekte Instagram-lewe, waar elke foto sorgvuldig beplan, geredigeer en gefiltreer word, begin sy glans verloor. Vir…
-
Gen Z’ers en die voortslepende stroping van selfvertroue
’n Gedurige oorlading met brokke inligting aanlyn waarvan jongmense dikwels sukkel om sin te maak, het die wieletjies in my…
-
Gedrukte boeke in jong hande
TikTok, die platform wat bekend is weens kort video’s, speel ’n groot rol in die herlewing van gedrukte boeke. Jong…
-
Gen Z kies gesondheid bo alkohol en drankfirmas ly daaronder
Generasie Z (gebore tussen 1997 en 2007) is besig om die reëls van drankverbruik te herskryf. Die ouderdomsgroep tussen 19…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



