Mangaung-metro steeds in die moeilikheid

Werner Pretorius, ’n DA-LPW en die burgemeesterskan- didaat vir die Mangaung- metro.
Werner Pretorius, ’n DA-LPW en die burgemeesterskan- didaat vir die Mangaung- metro.

Dis die negende agtereenvolg­ende jaar wat die Mangaung-­metro onseker is of hy as lopende saak sal kan voortbestaan, sê dié metro. Dit volg ná die onlangse verslag van die ouditeur-generaal (OG) oor dié metro in Bloemfontein wat weer wys hy is in geldelike nood.

Manguang se regering kort ’n dringende regeringsverande­ring, sê Werner Pretorius, ’n DA-lid van die provinsiale wetgewer (LPW) en die burgemeesters­kandidaat vir die ver­kiesing op 4 November.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos