Limpopo verlam van skuld

Fluitjieblasers.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Die provinsiale regering in Limpopo skuld van sy munisipaliteite bykans R1 miljard vir eiendomsbelasting en munisipale dienste.

Dit is volgens die provinsiale tesourie se jongste verslag oor die toestand van munisipale finansies.

Van die R942,9 miljoen wat teen 31 Maart uit­staande was, skuld die provinsie al vir langer as ’n jaar ongeveer R727 miljoen.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos