‘Binnelanders’ se Le Roux wil nog agter kameras in staan

Logan Werner James.
Logan Werner James. Foto: Verskaf.

Met net ’n droom en sy ouers se onwrikbare steun het Logan Werner James verlede jaar Bloemfontein vir Johannesburg verruil. Skaars ses maande later vertolk die 22-jarige die rol van Le Roux wat Binnelanders-kykers laat praat – en soms behoorlik laat kook van woede.

“Tot dusver was Le Roux maar die kansvatter wat almal óf liefgehad, óf gehaat het,” sê James. “Nou begin mense sy menslikheid sien. Hulle verstaan hoekom hy optree soos hy doen.”


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos