tv
-
TV bring Madlanga-trio tot in ons huise
’n Leser vra nou die dag: Wat’s die nut van die maande lange TV-uitsendings van die Madlanga-kommissie se sittings? Is…
-
‘Binnelanders’ se Le Roux wil nog agter kameras in staan
Met net ’n droom en sy ouers se onwrikbare steun het Logan Werner James verlede jaar Bloemfontein vir Johannesburg verruil.…
-
Oos-Vrystaatse talent wen harte as René en Liam van Diepe Waters
Die akteurs Abel Knobel en Marijke Coetser, albei van Bethlehem, is te sien in die gewilde kykNET-telenovela Diepe Waters. Knobel…
Brekende Nuus
-
Gewapende mans het ’n huis in die -woonbuurt in Durban bestorm en 11 mense doodgeskiet; Die slagoffers, onder wie ’n swanger vrou, was kort voor 23:00 Dinsdagaand by ’n huis bymekaar toe gewapende aanvallers na bewering die perseel binnegegaan en op hulle losgebrand het
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die departement van water en sanitasie het dit duidelik gemaak dat dit geen sake doen metdie Zimbabwiese sakeman Lawrence Mudzinganyama, wat met die Moriel Infrastructure Group verbind word, wat die afgelope naweek op kamera vasgevang is waar hy vroue in ’n Sandton-restaurant dreig en mishandel nie
-
Die NVG het bevestig dat die oorblywende beskuldigdes in die R360 miljoen-tenderkorrupsiesaak waarby Vusimuzi ‘Cat’ Matlala betrek word, steeds vervolg sal word, ondanks die feit dat al die aanklagte teen Fannie Masemola, wat saam met Matlala en 12 polisiebeamptes aangekla is, Dinsdag in die Pretoria-landdroshof teruggetrek is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos


