Kinders kry kinders, maar vervolging sloer

Baba.
Foto ter illustrasie: Pexels.

Die regering se pogings om tiener­swangerskappe te ­bekamp, toon tekens van sukses, met die getal geboortes onder meisies tussen 15 en 19 jaar oud wat die afgelope drie boekjare met meer as 20 000 afgeneem het.

Hoewel dié syfer ’n afwaartse tendens toon, het inligting wat in Junie in antwoord op parlementêre vrae bekend gemaak is, vrae laat ontstaan oor waarom so min sake van statutêre verkragting tot suksesvolle vervolging lei. Meer as 117 000 meisies tussen 10 en 19 jaar het in die 2024-’25-boekjaar lewe geskenk.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos