Drama toe Mangaung-tronk oorhandig word

Makgothi Thobakgale, nasionale kommissaris van korrektiewe diens­te, spreek die amptenare toe by die Mangaung Korrektiewe Sentrum wat nou bekendstaan as die Grootvlei Maksimum Korrektiewe Sentrum.
Makgothi Thobakgale, nasionale kommissaris van korrektiewe diens­te, spreek die amptenare toe by die Mangaung Korrektiewe Sentrum wat nou bekendstaan as die Grootvlei Maksimum Korrektiewe Sentrum.

Makgothi Thobakgale, die nasionale kommissaris van korrektiewe dienste (DKD), sê die oorhandiging van die Mangaung­ Korrektiewe Sentrum in Bloemfontein het vlot verloop.

Tog is dertig minibus-taxi’s met G4S-werkers toegang tot die tronk geweier. Dit nadat ’n hof vroeër bevind het die DKD moet dié werkers hou wat nog onder die vorige bestuur van Bloemfontein Korrektiewe Kontrakteurs (BCC) gekontrakteer was om daar te werk.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos