Private ystervuis ingespan vir 30 Junie-optogte: Heli’s, hommeltuie Dinsdag in die lug

Die waarnemende nasionale minister van polisie, prof. Firoz Cachalia.
Die waarnemende nasionale minister van polisie, prof. Firoz Cachalia. Foto: Gallo Images

In klaarblyklik ’n nuwe benadering deur die ANC word die ystervuis van Suid-Afrika se private veiligheidsmaatskappye volledig ingespan om die polisie te help met moontlike gewelddadige ontwrigting in Dinsdag se beplande protesaksie teen immigrante.

Prof. Firoz Cachalia, die waarnemende minister van polisie, het Woensdag in ’n ongekende stap self ’n koördineringsvergadering tussen die polisie en private veiligheidsmaatskappye bygewoon.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos