SA spanne suksesvol in Toyota-uitdaging

Ruan Pienaar, een van die Cheetahs-afrigters.
Ruan Pienaar, een van die Cheetahs-afrigters. Foto: Steve Haag, Gallo Images.

Die uitgebreide Toyota-uitdaagreeks se Suid-Afrikaanse deel is afgehandel met die ­Griekwas wat bewys het waarom hulle die verdedigende Curriebeker-kampioene is.

Die Griekwas was saam met die Cheetahs onoorwonne en het bo-aan die puntelys geëindig met ’n beter netto punteverskil en volgens hul afrigter, Pieter Bergh, het hulle dit vermag met hul voorste 15 spelers wat ’n ruskans gehad het.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos