Die stille moordenaar in jou sak

Foto: Getty Images

Dit begin onskuldig. ’n Vinnige kyk na ’n WhatsApp-boodskap tydens aandete, ’n blik op jou Instagram-­boodskappe terwyl iemand met jou praat.

Al lank maan mense dis onge­skik­te gedrag, maar om op jou foon te wees terwyl jy in ’n geselskap of gesprek is, het so toegeneem dat dit nou tot ’n naam het – phubbing, of foonnegering – en kenners sê dit bedreig al hoe meer verhoudings.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos