‘Xenofobie sal SA só kos’

So het March and March-betogers in Pretoria in April teen onwettige immigrante betoog.
So het betogers in Pretoria in April teen onwettige immigrante betoog. Foto: Emmanuel Croset, AFP.

Afrika-lande gaan nie meer lank net toekyk hoe hul burgers deur vigilantes in Suid-Afrika geïnti­mideer en soms ook aangerand word nie.

Trouens, dit kan dalk al hoe moeiliker vir Suid-Afrikaners word om in die res van Afrika te gaan woon en te belê, meen prof. Loren Landau, professor in migrasie en ontwikkeling aan die Oxford-universiteit in Engeland en die Wits-universiteit se Afrika-sentrum vir migrasie en samelewing.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos