Raadsaalsirkus ruk SA rugby: Unies verdien harder stem

Die 20-jarige Haashim Pead, skrumskakel van die Leeus.
Die 20-jarige Haashim Pead, skrumskakel van die Leeus. Foto: Darren Stewart, Gallo Images.

Die Europese Kampioenebeker was die afgelope ruk pal in die nuus oor heelwat intriges van die veld af, maar Saterdag het Leinster en verdedigende Franse kampioene Union Bordeaux Bègles in die einstryd in Bilbao, Spanje gespeel.

Oor die raadsaalsirkus wat in Suid-Afrika oor die kompetisie plaasgevind het, kan ’n mens net een ding wonder: Is Mark Alexander, president van Saru, en sy hoofamptenaar, Rian Oberholzer, dan nie in voeling of gesprek met hul groot rugbyunies nie? Of bly regsbriewe die hoofkommunikasiekanaal?


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos