André Schwartz: ‘Ek smag na toe fone dom en mense slim was’

Telefoon.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Met my laaste gesprek was ek op pad na die Suidoosterfees in Kaapstad vir ’n nuwe eenman-produksie, Net ’n bietjie liefde – ’n toneelstuk oor Hennie Aucamp. Dis nie ’n huldeblyk aan Hennie se literêre nala­tenskap of sy toe­kennings nie, maar ’n intieme portret van hom as vriend. Hennie was werklik ’n geliefde en ’n onvergelykbare maat van groot betekenis.

’n Onvergeetlike hoogtepunt was om ’n paar werke van Kurt Weill en Bertolt Brecht te kon sing – uitdagend in hul musiek en ryk aan narratiewe krag.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos