‘Ál meer wanpraktyke wys op dieper krisis in openbare gesondheidsorg’

Gesondheidsorg.
Foto: Adobe Stock.

Al hoe meer eise vir mediese wanpraktyke teen die staat is nie bloot ’n finansiële las op staatskoffers nie, maar ’n simptoom van groter sistemiese probleme in Suid-Afrika se openbare gesondheidstelsel.

Dit is die kern van nuwe navorsing deur die Universiteit Stellenbosch (US), wat waarsku dat mediese nalatigheid, swak bestuur en beperkte hulpbronne ’n bose kringloop skep wat uiteindelik pasiënte én belasting­betalers raak.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos