Nuwe skolereeks hupstoot vir netbal

Suzuki Netbal Power Series.

’n Nuwe bloeitydperk is onlangs met die nuutgestigte Suzuki Netbal Power Series ingelui.

Van die land se voorste skolespanne, soos Afrikaans Hoër Meisieskool in Pretoria en die hoërskole Waterkloof, Garsfontein, Menlopark, Helpmekaar Kollege, La Rochelle en die Hoër Meisieskool Paarl, die hoërskole Oranje, Noordheuwel, Stellenberg, Framesby en die Hoër Meisieskool Bloemhof sowel as Pietermaritzburg Girls’ High, sal in die reeks in aksie wees.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos