Life Esidimeni: ‘Húlle moet vervolg word’

DIe NPV.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) se besluit om individue wat by die dood van minstens 141 psigiatriese pasiënte in die Life Esidimeni-tragedie betrokke was strafregtelik te vervolg, is vandees­week uit verskeie oorde verwelkom.

Dié besluit volg tien jaar nadat die pasiënte gesterf het.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos