Community
-
Spanbestuurder van Parow bereik reuse mylpaal
‘n Lid van die NTK-rugbyklub in Parow-Noord het die afglope naweek ´n reuse mylpaal behaal – Arthur “Mr Manny” Reichhardt is nou reeds vir 50 wedstryde die eerste span se […]
-
Groen Skerpioene ‘kort meer angel’ om smokkel van skaars plante vas te vat
Plantstropers en -smokkelaars word gereeld in die Noord-Kaap met plante ter waarde van duisende en soms miljoene rande in hul besit vasgetrek. ‘n Kritieke tekort aan mannekrag en onderbefondsing by die Groen Skerpioene in die provinsie lei daartoe dat sulke…
-
Vyfde Yonder Hartsfees eersdaags in Kimberley aangebied
Die vyfde Yonder Hartsfees vind vanjaar van 4 tot 7 September in Kimberley plaas, met aktiwiteite vir oud en jonk.
-
Oupa, die reddingshond, word Marvel by nuwe huis
Wanneer jy na Adriaan Nieuwenhuizen (39) van Parklands luister, besef jy gou dat sy lewenspad vol diens, geloof en hoop is. Maar deesdae is daar een naam wat sy storie oorheers – Marvel, sy reddingshond, sy beste vriend en sy…
-
Wellington-byeboer ly R175 000 verlies ná 70 korwe gesteel is
Johann Kotze van Wellington het R175 000 se skade gely na diefstal van 70 byekorwe op 7 Augustus.
-
Namakwa- Nasionale Park: Geen grense aan egte en onopgesmukte mooi nie
Daar is nie grense aan genot om die Namakwa- Nasionale Park te besoek nie, vertel vryskutjoernalis Desmond Thompson en sy vrou Anneke Müller.
-
Ma in Bonteheuwel doodgeskiet
Volgens die polisie se sers. Wesley Twigg het die oorledene in die pad gestap toe ‘n man haar genader en toe in die kop geskiet het










