Community
-
Groeiende woede oor voortslepende swak dienslewering in Kuruman
Voortslepende swak dienslewering in verskeie woonbuurte in Kuruman het inwoners nou laat sê: Genoeg is genoeg.
-
Nog ‘n kop rol in Lichtenburg te midde van dié dorp se lig wat al flouer skyn
Voorvalle van vandalisme gaan onverpoosd in Lichtenburg voort, terwyl die Ditsobotla plaaslike munisipaliteit volgens ‘n verslag sinoniem met onbevoegdheid is.
-
Hof kap Noord-Kaapse munisipaliteit en dorpsbestuurder oor ‘kwaadwillige’ afdanking
Die hooggeregshof in Kimberley het bevind die Kgatelopele-munisipaliteit in Daniëlskuil en sy dorpsbestuurder volhard met die onregverdige behandeling van ‘n geskorsde direkteur.
-
Liggaam van volstruisboer van Oudtshoorn in rivier gevind
Die liggaam van bekende volstruisboer Saag Jonker (85) wat Sondag deur vloedwaters naby Oudtshoorn meegesleur is, is Dinsdag in die Olifantsrivier gevind.
-
Glacier-melt experiment earns Cape Town teens acclaim at Eskom Science Fair
Their passion for marine science inspired them to investigate the effects of melting ice on ocean salinity, water density and ocean stratification.
-
Hardekraaltjie residents remain two months after deadline to leave
Residents remain at Hardekraaltjie Caravan Park more than two months after the City’s deadline to vacate, with redevelopment plans still unclear.
-
Soektog na volstruisboer wat deur water meegevoer is, duur voort
‘n Bekende volstruisboer van Oudtshoorn word vermis nadat hy Sondag in sy Toyota Land Cruiser deur vloedwater meegesleur is.









