Community
-
Skaters invited to register for Grand Slam qualifiers in six cities
To compete in the Kimberley Diamond Cup Grand Slam Championship in December in Kimberley, skaters are invited to register for one of six qualifiers taking place in six cities.
-
Phoenix mother discovers body of teenage son who failed to return home
A Grade 10 learner of the Crystal Point Secondary School in Phoenix, KwaZulu-Natal, was found dead in an outbuilding.
-
Sake van dieremishandeling ondersoek ná skokkende gevalle in Noord-Kaap
Skokkende voorvalle van dieremishandeling word ondersoek ná ‘n hond onder meer lewendig aan ‘n boom opgehang is, en ‘n ander een lewendig begrawe is.
-
‘Sakelui moet ook druk plaas vir dienste om gelewer te word, ‘ sê Agri Wes-Kaap
Jannie Strydom, hoof- uitvoerende beampte van Agri Wes-Kaap, het sakelui by ‘n vergadering van die Durbanville-Sakekamer toegespreek.
-
Kinderbeskermingsweek | Kinderbeskerming begin lank voor ’n hofsaak
Terwyl Suid-Afrika van 29 Mei tot 5 Junie Kinderbeskermingsweek vier onder die tema ‘Saamwerk om geweld teen kinders te beëindig’, waarsku Solidariteit Helpende Hand dat kinderbeskerming nie eers begin wanneer ‘n maatskaplike werker ingeroep word of wanneer ‘n hofsaak geopen…
-
Kai !Garib gekap oor ‘kritiese toestand’ weens dienste wat ineenstort
Die Kai !Garib-plaaslike munisipaliteit in die Noord-Kaap is Sondag skerp gekritiseer vir sy voortgesette versuim om die ineenstorting van water- en sanitasiedienste te stuit.










