Prof. Arno van Niekerk neem sy waarnemings en belewenisse oor dekades en skryf hoe eenheid die antwoord is op ‘n toekoms vir die land.
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…