Foundation rolled out the red carpet for chosen men in Bloemfontein who define leadership and fatherhood traits.
A new cutting-edge technology PeaPod and DXA Research initiative in aid of infants launched at the Bloemfontein’s Universitas Academic Hospital.
Die Rhapsody-orkes, onder leiding van Heinrich Lategan, bied op 7 Junie ‘n program genaamd Sentimental Cinema aan in die Wynand Mouton-teater. Geniet musiek van gewilde rolprente, met deelname van amateurs…
Nico Scheepers salas regisseur en skrywer betrokke wees by ‘n werksessie en twee produksies,
Valmea en haar man, William Kinnear, het ‘n projek begin waarmee hulle 900 serpe vir Childline Free State bymekaar gemaak het.
Met die bekendstelling van die AfriForum Sakenetwerk in Bloemfontein, is vier plaaslike ondernemings met Tinteltong-eerbewyse vereer.
Kom proe die grootste veskeidenheid wildskosgeregte en wyn in die Vrystaat op vanjaar se De Oude Kraal WildsKOSfees
The Tswellang Special School are helping children with a variety of disabilities to become the best version of themselves.