Retired Teachers’ Association lends hand to centre for children with autism
Does reading in the dark or sitting too close to the TV damage your eyes? Or do carrots give you superior vision? Here is a look at what’s fact and…
Skrywers wie se boeke deur die uitgewer Naledi uitgegee is, het onlangs saamgekuier. Jannes Erasmus, bemarker van Naledi, sê dié blye weersiens op 16 Julie was ‘n onbeplande geleentheid. “Ons…
Met die viering van Afrikaans se 100ste bestaansjaar as amptelike taal, word ‘n spesiale musiekfees in die gees van hierdie mylpaal in Bloemfontein beplan. Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en…
‘n Uitsonderlike aand waarop jong musikante se talent in massa vertoon word, vind op Saterdag 26 Julie plaas. Die OMS-Orkes-Extravaganza, ‘n aand wat die orkeskultuur in die stad vier, word…
Bloemfonteiners kan lekker saam sokkie wanneer Nicholis Louw sy gewildste liedjies in die stad kom sing. Dié Afrikaanse sanger, wat op Vrydag 25 Julie hier optree, is al twee dekades…
Wat gee jou papelellekoors, en wat verklap dit van jou?Elzabé Zietsman het, baie teësinnig, lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring.Sy soek nog steeds.Papelellekoors is ‘n tong…
Gebreide blokkies van oor die land heen is deur kundige hande aanmekaargewerk om pragtige komberse aan minderbevoorregtes te skenk hierdie Mandeladag. Vroue van Iessie Steenberg se brei, hekel en stik-groep…
A Community Policing Forum chairperson who service spanned 30 years was duly recognized on Mandela Day by the community, thanking him for dedication towards safety
A lecturer at the Central University Technology (CUT), Free State has receive two prestigious national research grants to pursue research.