Farmers, residents and businesses along the floodline of the Modder River are warned to be prepared for rising water levels.
Die Cantando-feeskonsert Drie kore, Een stigter, vind op Saterdag 2 Mei in Bloemfontein plaas.
“Today, Phiri moves with confidence and curiosity. His journey reminds us why stronger protections for wild animals are so important.”
Met liefde en fyn kuns is die hemde van ‘n geliefde omskep in ‘n veelkleurige kwilt wat nog lank herinneringe gaan vasvang.
Die Castiglione MOTH Shellhole het verlede week sy 80ste verjaardag gevier en dit is Saterdag met ‘n saamkuier gevier.
‘n Deel van die toegangsgeld vir die Franse Aandmark Saterdag 18 April gaan vir die kankerbehandeling van Courtney Butler.
AfriForum Dienste in Bloemfontein het gedurende Maart 64.16 ton vullis verwyder.
Die splinternuwe BloemNuusExpress het op 2 April die eerste keer in Bloemfontein en 20 dorpe om die stad verskyn
The winners in the South African Youth Water Prize in the Free State was recently announced.